
Bek-en-klouseer se impak strek wyd
'As uitvoere in duie stort, sal die kleiner produseerders nie meer volhoubaar wees nie, want die plaaslike mark is nie groot genoeg nie.' GEORGE NUUS - Die minister van landbou, John Steenhuisen, het onlangs die dringendheid beklemtoon om Suid- …